Vrugteverpakking/-versending

Fruit Dispatch bestuur die verpakking en versending van vrugte na plaaslike en internasionale markte.

Met vrugteverpakking gaan jy ‘n duidelike prentjie kry van:

  • Jou verpakkingskostes
  • Verpakkingsmateriaal-voorraad
  • Kratvoorraad
  • Kartonvoorraad
  • Waar jou vrugte is op enige gegewe tyd
  • Wat is verkoop
  • Teen hoeveel is dit verkoop
  • Betalings ontvang
  • Oorblywende vrugte en geskatte waarde

 

Spesifieke Kosteberekening:

  • Werklike vrugtekoste(na terugvoer in kratte en foute)
  • Werklike kartonkoste
  • Afleweringskoste
  • Markfooie
  • Wins per karton