Vloot-/Brandstofbestuurder

Die Vlootbestuurder (Fleet Manager)-programmatuur tesame met die Brandstofaanvulller-eenheid verskaf volle kontrole oor jou al jou voertuie. 

Kenmerke:

  • Kan verskeie maatskappye gelyktydig beheer
  • Voertuie kan aan verskillende Kostesentums geallokeer word
  • Hou tred met voertuiglisensie-hernuwings en -kostes.
  • Kan dadelik sien watter voertuie versien moet word
  • Bly op hoogte van brandstof- en oliekostes
  • Kan herstel- en dienskoste afsonderlik naspoor
  • Bly op hoogte van brandstofvoorraad in die verskeie tenks en pompe
  • Gebruik interne en eksterne brandstofbronne  in tandem
  • Bly op hoogte van onderdele-voorraad vir  versien van voertuie
  • Opstel van werkkaarte
  • Buiteband-kontrole
  • Verskeie kosteberekening- en ontledingsverslae
  • Afsonderlike databasis vir elke finansiële jaar