- Akkurate intydse inklok in die boord bespaar tyd/lone
- Bywoningsregisters en bedrog word uitgeskakel
- Papierwerk wat met die hand gedoen word, word uitgeskakel. Data word akkuraat opgestel en verhoed foutiewe data-invoering
- Die stelsel werk op die uitsondering, eerder as die reël, gevolglik word adminstratiewe tyd bespaar
- Omvattende skofreëls maak voorsiening vir die landbousektor
- Verslae is beskikbaar vir afwesigheid, laatheid, korttyd, oortyd, daaglikse en weeklikse ure.
- Outomatiese prosessering van verlof