Stukwerk & Produktiwiteit

  • Data word direk in die boord versamel onder die volgende afdelings: Boord/ Aktiwiteit/ Variëteit / Kultivar/ Eenhede voltooi / Ure gewerk
  • Gebruiksvriendelike en buigsame nutsprogram kan verskeie tipes stukwerk en produktiwiteit hanteer
  • Skakel dubbelmelding en onakkurate eise uit
  • Rapporteer oor stukwerk en produktiwiteit per span/ werknemer op ‘n daaglikse basis of oor ‘n periode
  • Top verdienste-verslag (Top earner report) ontbloot onderpresterende spanne en werknemers
  • Eenheidsprys-glyskale kan opgestel word om verhoogde produksie aan te moedig
  • Werknemertipes kan opgestel word om verskillende scenario’s te hanteer i.e. grond- en leerplukkers
  • Produksieteikens kan reeds voor die seisoen ingevoer word