Hardeware

  • Geïnstalleerd of draagbaar
  • Pas in die palm van jou hand
  • Grootte: 19.3 cm lank, 9.9 cm wyd en 5 cm hoog
  • Gewig: 0.7 kg
  • Stewig
  • Batterykapasitiet tot 25 uur
  • Stoor tot 21,500 transaksies
  • Gebruik Radio-Frequency Identification (RFID)-tegnologie
  • Maklik om te gebruik