Betaalstaat

Die Betaalstaatmodule is ontwerp met maklikheid en gebruikersvriendelikheid as uitgangspunt.

Kenmerke

  • Vinnige en maklike genereer van salarisstrokies
  • Konstante (default) lone en rekenings word outomaties genereer
  • Gelyktydige toeken aan kostesentrum
  • Loontarief per uur of per dag
  • Vinnige toegang tot vorige salarisstrokies
  • Maklike bestuur van werknemer se rekening
  • Importeer stukwerk van produktiwiteitsmodule
  • Globale en persoonlike notas word aangewend
  • Verskeie betalingsmetodes
  • Outomatiese genereer van “text”- lêers vir massa-aanlynbetalings
  • Outomatiese genereer van belastingvorms
  • Omvattende rapportering van kostes